Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Elektries en Elektroniese Ingenieur (Energie) » Ingenieurswese » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

Elektries en Elektroniese Ingenieur (Energie) Elektries en Elektroniese Ingenieur (Energie)  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Elektries en Elektroniese Ingenieur (Energie)

Foto 1: Elektries en Elektroniese Ingenieur (Energie)

Ek is 'n finale jaar student te Stellenbosch Universiteit. Ek studeer Elektronies en Elektriese Ingenieurswese en my rigting is Energie. Ek het slegs my tesis wat ek nog moet doen om my graad te werf. My tesis word voltooi tydens die laaste 6 maande van 2021 en ek soek graag werk wat ek kan doen gedurende hierdie periode. 

Ek is oop vir enige internskappe/werke wat vir my ervaring kan bied in my studieveld. Ek het al die nodige modules en leerareas reeds gedek wat in my graad verwag word. 

Vind asseblief aangeheg my CV. 

https://smallpdf.com/shared#st=faafa988-7c13-413e-8cba-7132551b704b&fn=CURRICULUM+VITAE+-+Jandre+Marais.pdf&ct=1623066020482&tl=share-document&rf=link 

1 van 13Volgende
Adverteer nou GRATIS in Ingenieurswese

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Ingenieurswese.

Kontak Powerra_ via e-pos.
Telefoon Nommer:0792359673
Selfoon Nommer:0792359673
Geadverteer deur: Powerra_
'n soeknet lid sedert 2021-06-07.
Alle advertensies deur Powerra_.

Goodwood - Wes-Kaap

1731 besigtigings.
Geadverteer op 2021-06-07 13:40:49.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.