Soek Tuisblad » Soek
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Carel Henri se advertensies op soeknet.co.za

 soeknet.co.za » Soek Tuisblad > Carel henri van Lyttelton Manor Uit 1 - Centurion - Gauteng
Bederf jou brak!
Royal Albert Tranquillity Tea Set (39 Piece) in Mint Condition
Royal Albert Tranquillity Tea Set (39 Piece) in Mint Condition
R5 000.00
This Quality Royal Albert (Bone China) Tranquillity Tea Set consist of the following pieces: 12 x Tea Side Plates (6¼")12 x Tea Cups ...
NTvl Rugby-Unie 50-jarige Herdenkingstel van Whiskyglase en Kraffie
NTvl Rugby-Unie 50-jarige Herdenkingstel van Whiskyglase en Kraffie
Maak 'n Aanbod!!Uiters skaars 50-jarige Herdenkingstel van Noord-Transvaalse Rugy-Unie van 1988.  Die stel sluit 6 kristalglase en 'n kraffie (ge...
Lydenburg Distrik JH Rabe 1963
Lydenburg Distrik JH Rabe 1963
R5 600.00
Geraamde Oorspronklike Olieverfskildery van JH Rabe in 1963 getiteld "Lydenburg Distrik (46 x 61)
Mistige Berglandskap Gawie Cronje (1930-2007)
Mistige Berglandskap Gawie Cronje (1930-2007)
R3 850.00
Geraamde Oorspronklike en getekende Gawie Cronje (1930 - 2007) Olieverfskildery van Berglandskap (61 x 45).  
Skaars Tipiese Namibiรซ/SWA Landskap van Banie van der Merwe (1955)
Skaars Tipiese Namibiรซ/SWA Landskap van Banie van der Merwe (1955)
R3 800.00
Een van betreklik min verkrygbare olieverfskilderye (geraam - +- 61 x +- 40) van Banie van der Merwe (1903 tot 1972) gedateer 1955.
Richard Rennie Waterverf 1977
Richard Rennie Waterverf 1977
R3 200.00
Oorspronklike geraamde Richard Rennie waterverfskildery (+- 55x +- 32)(1977)
Oorspronklike Olieverf van Michael Albertyn, Senior
Oorspronklike Olieverf van Michael Albertyn, Senior
R14 500.00
Oorspronklike olieverf (ongeraam - 61 x 92) van Michael Albertyn, Senior (Gebore 1938) van 'n Klooflandskap. 
A Penny for your thoughts!
A Penny for your thoughts!
R350.00
Verskeie Pennie/Penny Muntstukke (en pryse) vir tydperke tussen 1900 en +- 1957. 
A Penny for your thoughts!
A Penny for your thoughts!
R350.00
Verskeie Pennie/Penny Muntstukke (en pryse) vir tydperke tussen 1900 en +- 1957. 
Hout is steeds Goud!
Hout is steeds Goud!
R550.00
Ons ouer garde ken almal hierdie uiters behulpsame manier om die "kleinmensies" te help stap!!Houttrollie en blokkies in 'n verskeidenheid v...
Sheaffer Versamelaarstel (Vulpen en Draaipotlood)
Sheaffer Versamelaarstel (Vulpen en Draaipotlood)
R3 600.00
Vir die Ware Versamelaar!Hierdie Sheaffer ("Gold Electroplated") Stel met 'n vulpen en draaipotlood - "Slim"/Slanke vorm/ontwerp -...
Klassieke 12 K G.F. Shaeffer Vulpen
Klassieke 12 K G.F. Shaeffer Vulpen
R1 300.00
Vir die Versamelaar!R 1 300.00 of Naaste Aanbod.  
1938 Voortrekker-Eeufees
1938 Voortrekker-Eeufees
R1 200.00
Unieke Gedenkborde (2 teen R 1 200.00 elk - of naaste aanbod) van die 1838 tot 1938 Pretoria en Bloedrivier Voortrekker-Eeufees getiteld "Voorste...
HP Laserjet 1022
HP Laserjet 1022
R500.00
Uitstekende en (steeds) werkende HP Laserjet Mono Drukker (met sagteware (CD).
Bosveld
Bosveld
R1 300.00
Twee oorspronklike olieverfskilderye (beide +- 32 x +- 19) geteken deur Johan Kotze.  Uitstekende toestand! 
Landskap
Landskap
R1 500.00
Oorspronklike olieverf van Johan Kotze (met raam) +- 87 x +-46.
Shoot Pool Table with accessories in mint condition.
Shoot Pool Table with accessories in mint condition.
R2 300.00
Pool Tabel ("Shoot") with all accessories in excellent condition.
Soliede Bal en Klou Embuia 6 Sitplek Eetkamerstel met Buffet
Soliede Bal en Klou Embuia 6 Sitplek Eetkamerstel met Buffet
R11 500.00
Soliede Embuia 6 Sitplek Bal en Klou Eetkamerstel met Buffet in uitstekende toestand!
Soliede Kiaat Opvoutafel
Soliede Kiaat Opvoutafel
R2 300.00
Pragtige Soliede Kiaat Opvoutafel in Uitstekende toestand!
 

Geadverteer deur: Carel henri van Lyttelton Manor Uit 1 - Centurion - Gauteng 'n soeknet lid sedert 2021-04-06
Bederf daai spesiale een.