Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Afgetrede egpaar soek verblyf op plaas in ruil vir toesighouding en hulp met boerdery. » Plaaswerk » Werk - Aangebied » Soek » soeknet.co.za

Afgetrede egpaar soek verblyf op plaas in ruil vir toesighouding en hulp met boerdery. Afgetrede egpaar soek verblyf op plaas in ruil vir toesighouding en hulp met boerdery.  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Afgetrede egpaar soek verblyf op plaas in ruil vir toesighouding en hulp met boerdery.

R1 234 567.00
Foto 1: Afgetrede egpaar soek verblyf op plaas in ruil vir toesighouding en hulp met boerdery.

Ek en my eggenote is 'n afgetrede paartjie wat opsoek is na verblyf op ;n plaaseiendom, waar ons van hulp kan wees in die daaglikse roetine op die eiendom en die boerdery.

Ek het vir 20 jaar my eiebesigheid (Vuurwapenhandelaar) bedryf en gesamentlik met dit vir 15 jaar met SA Vleismerino's geboer, ek het teen die einde van 2019 boerdery gestaak aangesien ek nie meer die voeraankope kon bekostig nie.

Ons geniet beide goeie gesondheid en is ons aktief in ons daaglikse rotiene, ons het geen afhanklikes nie aangesien hulle selfversorgend is. Ons beskik oor eie en betroubare vervoer.

Ek verwag geen vergoeding van die plaaseienaar nie en is ek bereid om daagliks aktief betrokke te wees met die boerdery en my kant te bring in ruil vir verblyf.

Groete

 Thomas Janse van Vuuren. 

Vorige2 van 60Volgende
Adverteer nou GRATIS in Plaaswerk

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Plaaswerk.

Kontak Egbert via e-pos.
Selfoon Nommer:0713342910
Geadverteer deur: Egbert
'n soeknet lid sedert 2020-06-17.
Alle advertensies deur Egbert.

Waverley - Pretoria - Gauteng

298 besigtigings.
Geadverteer op 2020-06-17 14:42:04.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.