Soek Tuisblad » Soek  » Werk - Gesoek » Tegnies
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Afgetrede man, 55 soek werk.Toesighouer /opsigter /Instandhouding » Tegnies » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

Afgetrede man, 55 soek werk.Toesighouer /opsigter /Instandhouding Afgetrede man, 55 soek werk.Toesighouer /opsigter /Instandhouding  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Afgetrede man, 55 soek werk.Toesighouer /opsigter /Instandhouding

R1.00
Foto 1: Afgetrede man, 55 soek werk.Toesighouer /opsigter /Instandhouding

Afgetrede man, 55 soek werk. Toesighouer /opsigter /Instandhouding op plaas/kleinhoewe/oord/kompleks.
Sal gratis werk as dit gratis akkommodasie insluit.
Verkieslik alleen en op my eie aangesien ek steurend in die nag is agv swak slaap patrone.
Dit kan beskeie wees n hoef glad nie luuks te wees.

Ek besit paar klein besighede in Pretoria en dit moet bestuur en dan verkoop word, altans, dis die plan.
Vir verwysing kyk gerus na Jabulani Cabling en Harties Electrical.
Vir bogenoemde het ek so een uur in die oggend nodig.

Ek is keelvol vir die stad, verkeer en sit en niks doen

My kennis en ervarving is wyd en sluit in Elektries,
meganies, siviel, loodgieter, konstruksie, sweis, draai en freeswerk,
Brandweerkunde, paramedikus, fibre optics, data netwerke en en en.........

Steeds geseen met goeie gesondheid en gebruik geen
chroniese medikasie behalwe die ou GrandPa af en toe in die oggend.

Tans woonagtig in Pretoria. Ek is nie gebiedsgebonde.
Ek reis lig en sal spoedig kan begin.
 
Epos jjfdup@yahoo.com
1 van 32Volgende
Adverteer nou GRATIS in Tegnies

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Tegnies.

Kontak Kobusdup via e-pos
Geadverteer deur: Kobusdup.
'n soeknet lid sedert 2020-01-28.
Alle advertensies deur Kobusdup.
Moot - Pretoria - Gauteng

243 besigtigings.
Geadverteer op 2020-01-28 10:33:26.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.