Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Algemene Hotel werkers » Hotelwese » Werk - Aangebied » Soek » soeknet.co.za

Algemene Hotel werkers Algemene Hotel werkers  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Algemene Hotel werkers

R2 500.00
N posisie vir 3 Afrikaans sprekende dames alleenlik, algemene skoonmakers word gesoek vir ons Hotel in Settlers, asook Kroeg man en dame, die posisie is n inbly pos en alle etes is ingesluit. Een naweek n maand af van die Vrydag middag 16H00 tot die volgende Dinsdag 07H00. Verdere voordele en selaris sal bespreek word met suksesvolle kandidate. Pos is onmidelik beskikbaar. 
1 van 16Volgende
Adverteer nou GRATIS in Hotelwese

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Hotelwese.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Settlers hotel sal kan kontak.
Geadverteer deur: Settlers hotel
Alle advertensies deur Settlers hotel.
'n soeknet lid sedert 2021-02-23.
Settlers - Limpopo

102 besigtigings.
Geadverteer op 2021-02-23 13:12:36.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.