Soek Tuisblad » Soek  » Werk - Aangebied » Ander
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Bela-Bela: Dagsitter vir 6jarige benodig » Ander » Werk - Aangebied » Soek » soeknet.co.za

Bela-Bela: Dagsitter vir 6jarige benodig Bela-Bela: Dagsitter vir 6jarige benodig  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Bela-Bela: Dagsitter vir 6jarige benodig

 

Bela-Bela

Dringend opsoek na energieke, betroubare dame om na 6 jarige om te sien gedurende die dag en na skool na ñ 8 en 12 jarige.

Werksure vanaf 8:30vm tot 6nm maksimum.

Markverwante salaris word aangebied.

3 of meer karakterverwysings is noodsaaklik.

Pos is tydelik en kan moontlik permanent word.

WhatsApp Martha 0733442806 met die redes waarom u geskik is vir die pos. 

1 van 60Volgende

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Ander.

Kontak Marthagreyling via e-pos.
Telefoon Nommer:0733442806
Selfoon Nommer:0733442806
Geadverteer deur: Marthagreyling
'n soeknet lid sedert 2021-10-13.
Alle advertensies deur Marthagreyling.

Noll - Oos-Kaap

164 besigtigings.
Geadverteer op 2021-10-13 17:20:46.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf jou brak!