Soek Tuisblad » Soek  » Werk - Gesoek » Landbou
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Getroude paar soek werk op plaas » Landbou » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

Getroude paar soek werk op plaas Getroude paar soek werk op plaas  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Getroude paar soek werk op plaas

R5 000.00
Ons is n egpaar in ons middel 40s wat opsigters werk soek op n plaas in eneige omgewing of provinsie. My man en ek het alby groot geword op n plaas. My man is n baie goeie nutsman wat goed is met elektrisiteit, loodgieterwerk, dradespan en regmaak,hy ken die basiese van wild en bees . Hy he B graad in sukeriteit en is psira geregistreerd. hy is ook goed met tuin maak en instandhoudings werk. Ek is goed met tuin maak en instandhoudings werk, is goed met huiswerk, bak en brou en lief vir diere.
1 van 60Volgende
Adverteer nou GRATIS in Landbou

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Landbou.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Charlottejacques sal kan kontak.
Geadverteer deur: Charlottejacques
Alle advertensies deur Charlottejacques.
'n soeknet lid sedert 2021-03-15.
Muldersdrif - Krugersdorp - Gauteng

654 besigtigings.
Geadverteer op 2021-03-15 12:31:44.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.