Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Gewas Produksie-Bestuurder » Landbou » Werk - Aangebied » Soek » soeknet.co.za

Gewas Produksie-Bestuurder Gewas Produksie-Bestuurder  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Gewas Produksie-Bestuurder

Gewas - Produksiebestuurder vir 'n top kweekhuis boerdery in die waterberge.

  • Aansoeker tussen die ouderdom van 25-40 jaar
  • 'n Landbou / b-com - word aanbeveel
  • Rekenaarvaardighede absoluut noodsaaklik
  • Dinamiese, hardwerkende, leergierige persoon met goeie bestuurs / leierskap vermoens
  • Waardes en normes baie belangrik, asook nie-roker.
  • Horlosiekykers moet asb. nie aansoek doen vir die pos nie.
  • Moet lief wees vir lees.
  • Passie he vir landbou.
  • Baie ruimte om te groei in besigheid.
  • Behuising met voordele.

 

     Stuur CV per e-pos na : intensieweboerdery@gmail.com 

Vorige38 van 60Volgende
Adverteer nou GRATIS in Landbou

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Landbou.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Hfb sal kan kontak.
Geadverteer deur: Hfb
Alle advertensies deur Hfb.
'n soeknet lid sedert 2015-12-30.
Naboomspruit - Limpopo

2004 besigtigings.
Geadverteer op 2015-12-30 10:49:47.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf jou brak!