Soek Tuisblad » Soek  » Werk - Gesoek » Landbou
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Hardwerkende Jongman soek plaaswerk » Landbou » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

Hardwerkende Jongman soek plaaswerk Hardwerkende Jongman soek plaaswerk  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Hardwerkende Jongman soek plaaswerk

Ek is hardwerkend en gewillig om enige plaaswerk te doen. Goeie ondervinding in die Landbou bedryf. Veral Lusern, Koring, Mielies en vele ander gewasse. Het kode 10 lisensie en geldige PDP. Het 8 jaar ondervinding in die vervoerbedryf. Ek is ook heeltemal vertroud met veeboerdery, asook Meganiese herstelwerk aan trokke, trekkers en voertuie. Ek is bereid om baie hard te werk, om sodoende my droom om plaaswerk te doen te kan vervil. Ek is wel getroud en het twee klein dogtertjies. Indien daar iemand is wat meer inligting verlang, of bereid is om my 'n kans te gee, sal ek u nie teleurstel nie. Kontak my gerus.
Adverteer nou GRATIS in Landbou

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Landbou.

Kontak Jnel via e-pos.
Telefoon Nommer:0823326846
Selfoon Nommer:0760996046
Geadverteer deur: Jnel
'n soeknet lid sedert 2010-06-18.
Alle advertensies deur Jnel.

Sunward Park - Gauteng

2681 besigtigings.
Geadverteer op 2010-06-18 02:03:44.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.