Soek Tuisblad » Soek  » Eiendom » Koop » Plotte
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Hartenbos baai uitsig erf » Koop » Plotte » Eiendom » Soek » soeknet.co.za

Suid-Afrika, Suid Afrikaanse Rand 1 ZAR = ZAR 1.00 Verenigde State van Amerika, Amerikaanse Dollar 1 USD = ZAR 17.19Europese Unie, Europese Euro 1 EUR = ZAR 19.23Groot Britanje, Britse Pond 1 GBP = ZAR 21.60Australië, Australise Dollar 1 UAD = ZAR 11.82Kanada, Kanadese Dollar 1 CAD = ZAR 12.72Japan, Japanese Yen 1 JPY = ZAR 0.1586Switzerland, Switzerse Frank 1 CHF = ZAR 17.87Sjina, Sjinese Yuan 1 CNY = ZAR 2.42Hongarye, Hongaarse Forint 1 HUF = ZAR 0.0556Nigerië, Nigeriese Naira 1 NGN = ZAR 0.0476Kroasië, Kroasiese Kuna 1 HRK = ZAR 2.53Wit-Rusland, Wit-Rusiese Roebel 1 BYN = ZAR 7.19Salamo Eilande, Salamo Eiland Dollar 1 SBD = ZAR 2.09Hong Kong, Hong Kongse Dollar 1 HKD = ZAR 2.22Armenië, Armeniese Dram 1 AMD = ZAR 0.0355Servië, Serviese Dinar 1 RSD = ZAR 0.1638Burundië, Burundiese Frank 1 BIF = ZAR 0.0091Angola, Angolese Kwanza 1 AOA = ZAR 0.0299Mexiko, Mexikaanse Peso 1 MXN = ZAR 0.7885Moldawië, Moldawiese Lei 1 MDL = ZAR 0.9884Argentië, Argentynse Peso 1 ARS = ZAR 0.2503Bahamas, Bahamiese Dollar 1 BSD = ZAR 17.19Guinee, Guineeiese Frank 1 GNF = ZAR 0.0018Oesbekistan, Oesbekistaniese Sum 1 UZS = ZAR 0.0017Venezuela, Venezueliese Bolivar 1 VES = ZAR 0.0001Guyana, Guyanese Dollar 1 GYD = ZAR 0.0822Rwanda, Rwandese Frank 1 RWF = ZAR 0.0180Lesoeto, Lesoeto Loti 1 LSL = ZAR 1.01Nicaragua, Nicaragua Córdoba 1 NIO = ZAR 0.5054Namibië, Namibiese Dollar 1 NAD = ZAR 1.01Mauritius, Mauritius Rupee 1 MUR = ZAR 0.4282Panama, Panama Balboa 1 PAB = ZAR 17.19Nederlandse Antilliaanse, Nederlandse Antilliaanse Gulder 1 ANG = ZAR 9.57Algerië, Algeriese Dinar 1 DZD = ZAR 0.1339Poland, Poolse Zloty 1 PLN = ZAR 4.38Zambië, Zambiese Kwacha 1 ZMW = ZAR 0.9609Brunei, Brunei Dollar 1 BND = ZAR 12.23Singapoer, Singapoer Dollar 1 SGD = ZAR 12.27Kolombië, Kolombiese Peso 1 COP = ZAR 0.0046Swaziland, Swazi Lilangeni 1 SZL = ZAR 1.01Indië, Indiese Rupee 1 INR = ZAR 0.2282Barbados, Barbados Dollar 1 BBD = ZAR 8.59Samoa, Samoaanse Tala 1 WST = ZAR 6.45Macau, Macanese Pataca 1 MOP = ZAR 2.15Bosnië en Herzegovina, Bosnië en Herzegoviniese Mark 1 BAM = ZAR 9.82Tunisië, Tunisiese Dinar 1 TND = ZAR 6.02Guatemala, Guatemaliese Quetzal 1 GTQ = ZAR 2.24Botswana, Botswana Pula 1 BWP = ZAR 1.46Georgië, Georgiese Lari 1 GEL = ZAR 5.56Oman, Omaniese Rial 1 OMR = ZAR 44.62Sierra Leone, Sierra Leoniese Leone 1 SLL = ZAR 0.0018Maldiewe‐Eilande, Maldiewe‐Eilande Rufiyaa 1 MVR = ZAR 1.11
Hartenbos baai uitsig erf Hartenbos baai uitsig erf  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Hartenbos baai uitsig erf

718 sq m erf in 'n sekuriteits area buite Hartenbos in die pragtige Tuinroete vir slegs R325 000. Fotos is beskikbaar. Die maandelikse fooie is R300 en munisipale kostes beloop + - R300 /mnd.3/4 van area word omring met 'n wilds plaas. Geen deurgang en teisterings nie. Rustigheid vanself. Waar jy nie diefwering nodig het nie en waar jy vry kan rond loop en jou kinders nog buite kan speel. Area het sy eie oue te huis met fasiliteite en 'n dam met ganse ens. Die weggee prys is om iemand in die lewe 'n kans te gee om sy droom te mag verwesenlik.

Kontak my gerus. Groete  Die Eienaar

Vorige33 van 37Volgende
Adverteer nou GRATIS in Plotte

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Plotte.

Kontak Roche.smith via e-pos.
Telefoon Nommer:0446950748
Selfoon Nommer:0823782659
Geadverteer deur: Roche.smith
'n soeknet lid sedert 2010-06-26.
Alle advertensies deur Roche.smith.

Olivedale - Gauteng

13797 besigtigings.
Geadverteer op 2010-06-26 22:12:42.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.