Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Junior Assistent Plaasbestuurder » Landbou » Werk - Aangebied » Soek » soeknet.co.za

Junior Assistent Plaasbestuurder Junior Assistent Plaasbestuurder  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Junior Assistent Plaasbestuurder

Opsoek na 'n Junior Assistent Bestuurder.

 

  • Minimum van 18 maande boerdery ondervinding(Plant van gewasse, Beeste & Skape)
  • Meganiese ondervinding sal in guns tel
  • Geldige Voetuig Lisensie (Kode 10 /14 sal in guns tel)
  • Privaat voertuig vir persoonlike gebruik
  • Moet dadelik kan begin

 

Neem Kennis die is 'n Junior Assistent Bestuurder Pos

Die kandidaat werk onder die bestuur van die plaas en raporteer aan die bestuurder van die plaas.

 

Pakket wat aangebied word:

 

  • Basiese salaris
  • Behuising (krag & water ingelsuit)
  • Werksvoertuigvir werksdoeleiendes
 
Sluitings Datum:  7 Maart 2020
Vorige4 van 60Volgende
Adverteer nou GRATIS in Landbou

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Landbou.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Plaasbestuurder sal kan kontak.
Geadverteer deur: Plaasbestuurder
Alle advertensies deur Plaasbestuurder.
'n soeknet lid sedert 2019-06-10.
Viljoenskroon - Vrystaat

107 besigtigings.
Geadverteer op 2020-02-24 10:37:47.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.