Soek Tuisblad » Soek  » Troeteldiere » Honde
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Opregte Boerboelle te koop » Honde » Troeteldiere » Soek » soeknet.co.za

Opregte Boerboelle te koop Opregte Boerboelle te koop  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Opregte Boerboelle te koop

R6 000.00
Foto 1: Opregte Boerboelle te koop
Foto 2: Opregte Boerboelle te koop
Foto 3: Opregte Boerboelle te koop
Foto 1: Opregte Boerboelle te koop
Foto 2: Opregte Boerboelle te koop
Foto 3: Opregte Boerboelle te koop

Opregte Boerboelle te koop. 3 x tewe en 2 reuns beskikbaar. Albei ouers SABBS geregistreerd. Vader:Suid Kaap Rocco. Moeder: Kadima Lola. Albei ours is op perseel. Al die kleintjies het al 3 inentings en ontwurming ontvang. DOB 1 September 2021. Kleintjies sal by SABBS geregistreer word. Albei ouers het goeie geaardhede. Hulle is liefdevolle familie honde wat baie lief is vir kinders maar tog baie beskermend is veral teen oor vrouens en kinders. Albei ouers van nature gehoorsaam en maklik hanteerbaar. 
Vorige38 van 60Volgende
Adverteer nou GRATIS in Honde

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Honde.

Telefoon Nommer:0834617372
Selfoon Nommer:0834617372
Geadverteer deur: Karliend.
'n soeknet lid sedert 2021-12-01.
Alle advertensies deur Karliend.
Bredell - Gauteng

1168 besigtigings.
Geadverteer op 2021-12-01 15:40:32.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf jou brak!