Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Opsigterswerk gesoek op Plaas » Plaaswerk » Werk - Aangebied » Soek » soeknet.co.za

Opsigterswerk gesoek op Plaas Opsigterswerk gesoek op Plaas  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Opsigterswerk gesoek op Plaas

Foto 1: Opsigterswerk gesoek op Plaas

Ek is 60 jaar oud en soek opsigterswerk of instandhoudings werk op enige plaas. Was vroeer plaasbestuurde vir 10 jaar saaiplaas,spilpunte en droelande. Pekanneut plaas bestuurder en gemende boerdery.

Was 9 jaar in SAP, 9 jaar Sekerheidsbeamte en het 5 jaar plaasveiligheid gedoen

Kry Sassa pensioen en sal vir n klein salaris werk

Is onmiddelik beskikbaar

Verkieslik in Noord Wes

Vorige2 van 60Volgende
Adverteer nou GRATIS in Plaaswerk

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Plaaswerk.

Kontak Ysterbul via e-pos.
Selfoon Nommer:0796152873
Geadverteer deur: Ysterbul
'n soeknet lid sedert 2021-02-08.
Alle advertensies deur Ysterbul.

Groenvlei - Bloemfontein - Vrystaat

446 besigtigings.
Geadverteer op 2021-02-08 16:19:45.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf jou brak!