Soek Tuisblad » Soek  » Werk - Gesoek » Landbou
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Opsigterswerk » Landbou » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

Opsigterswerk Opsigterswerk  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Opsigterswerk

Foto 1: Opsigterswerk

Ek is 65 jaar oud en my vrou is 60. Ons soek opsigterswerk en instandhoudings werk op enige plaas met behuising. Het self geboer. Kennis van Boerbokke, Beeste, Bye, Voergewasse, Lusern, Mielies onder spilpunt en droeland. 

Ons het ook eiendomme verhuur en self onderhoud gedoen op hierdie eiendomme.

Kry Sassa pensioen en sal vir n klein salaris werk. Ons het eie vervoer en is albei gesond. Geen afhanklikes nie.

Is onmiddelik beskikbaar enige plaas in die land. 

 

Vorige2 van 60Volgende
Adverteer nou GRATIS in Landbou

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Landbou.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Errolx sal kan kontak.
Geadverteer deur: Errolx.
'n soeknet lid sedert 2021-11-19
Alle advertensies deur Errolx.
Baltimore - Limpopo

222 besigtigings.
Geadverteer op 2021-11-19 08:14:15.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf jou brak!