Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

OPSOEK NA 'N WARE VRIENDIN » Mans soek Dames » Liefde en Vriendskap » Soek » soeknet.co.za

OPSOEK NA 'N WARE VRIENDIN OPSOEK NA 'N WARE VRIENDIN  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

OPSOEK NA 'N WARE VRIENDIN

R1.00

EK PLAAS DIE NAMENS 'N DIERBARE VRIEND WAT OPSOEK IS NA WARE LIEFDE 

HY WOON IN DIE VRYSTAAT IN DEWETSDORP 

 60-JARIGE AFGETREDE MAN

GOEIE MANIERE EN GOED VERSORGD

SELF ONDERHOUDEND 

OMGEE MENS

HY IS OPSOEK NA 'N WARE VRIENDIN IEMAND MET WIE HY 'N LANG TERMYN PAD KAN LOOP WAT MOONTLIK IN 'N VERHOUDING KAN ONTWIKKEL.

DIE DAME MOET GOED VERSORG WEES, EN 'N OMGEE MENS WEES

LIEF WEES VIR DIE LEWE

WERKLIK BELANGSTEL IN 'N HEGTE VRIENDSKAP OF LIEFDE

BEREID WEES OM HANDE TE VAT EN MEKAAR OP TE BOU EN VIR MEKAAR GOED TE WEES 

EMOSIONEEL UITGESORTEER WEES 

INDIEN JY DINK JY HIERDIE DAME KAN WEES EPOS MY hantie.kotze@gmail.com 

1 van 8Volgende

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Mans soek Dames.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Hannakie sal kan kontak.
Geadverteer deur: Hannakie
Alle advertensies deur Hannakie.
'n soeknet lid sedert 2012-12-10.
Vryburg - Noordwes

75 besigtigings.
Geadverteer op 2020-07-09 10:24:32.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.