Soek Tuisblad » Soek  » Landbou » Lewende Hawe » Allerlei
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

OPSOEK NA GROND MET HUIS OP » Lewende Hawe » Allerlei » Landbou » Soek » soeknet.co.za

OPSOEK NA GROND MET HUIS OP OPSOEK NA GROND MET HUIS OP  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

OPSOEK NA GROND MET HUIS OP

R1 213.00

Ek is opsoek na 100 - 300ha grond te huur met goeie bewoonbare woning op in die Vrystaat distrik verkieslik naby Bloemfontein.

Ek wil 'n Voerkraal begin maar het ook kapitaal nodig om op my voete te kom. Indien iemand my kan help kontak my asseblief 

SLEGS ERNSTIGE PERSONE WAT WERKLIK KAN SAAMSTAAN EN HELP

GEEN SCAMMERS NIE!!!! 

Gawie 073 893 3060

 

1 van 57Volgende
Adverteer nou GRATIS in Allerlei

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Allerlei.

Telefoon Nommer:0715368858
Selfoon Nommer:0715368858
Geadverteer deur: Hannakie.
'n soeknet lid sedert 2012-12-10.
Alle advertensies deur Hannakie.
Stilbaai - Wes-Kaap

320 besigtigings.
Geadverteer op 2022-05-11 16:23:09.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf jou brak!