Soek Tuisblad » Soek  » Landbou » Lewende Hawe » Pluimvee » Hoenders
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Opsoek na lewendige en geslagte braaikuikens » Lewende Hawe » Pluimvee » Landbou » Soek » soeknet.co.za

Opsoek na lewendige en geslagte braaikuikens Opsoek na lewendige en geslagte braaikuikens  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Opsoek na lewendige en geslagte braaikuikens

Goeie dag aan al die lesers.

Ek is opsoek na lewendige en geslagte braaikuikens te koop met gewig van tussen 1,8 en 2,5 kg vir aflewering in Kraanspoort, sal kom afhaal as ek moet. Lewendige hoender R18 p/kg en geslag R20 p/kg ondelhandelbaar. Sal graag eers die verkoper ontmoet voor enige besigheid onderhandel word. Alle verkopers van Gauteng, Limpopo en Mphumalanga is welkom om my te kontak.

Herman 082 445 0224 of per e-pos barendhermanusmeyer@gmail.com

Theunis 073 419 8929

 

1 van 44Volgende
Adverteer nou GRATIS in Hoenders

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Hoenders.

Kontak Herman m via e-pos.
Selfoon Nommer:082 445 0224
Geadverteer deur: Herman m
'n soeknet lid sedert 2020-09-07.
Alle advertensies deur Herman m.

Kranspoort - Mpumalanga

80 besigtigings.
Geadverteer op 2020-09-07 07:00:26.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.