Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Plaasbestuurder » Landbou » Werk - Aangebied » Soek » soeknet.co.za

Plaasbestuurder Plaasbestuurder  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Plaasbestuurder

Algemene plaasbestuurder (Aliwal-Noord)

Opsoek na n hardwerkende jongman wat bereid is om te leer en basiese ondervinding/kennis het van beeste en skape.

Verantwoordelikhede sluit in:
* Weiding en waterbestuur, insluitende die instandhouding van drade, windpompe, sonpompe en suipings.
*  Algemene plaasbestuur, instandhouding van plaasvoertuie asook voorraadbeheer ens.

Vergoedingspakket is onderhandelbaar met inagneming van die kandidaat se kwalifikasies, vaardighede en ondervinding.
Plaashuis beskikbaar vir verblyf.

Onderhoude sal gevoer word met kandidate, sluitingsdatum 30 Januarie.

Aansoeke met CV's kan gestuur word na die volgende e-pos adres: heldemoed@gmail.com
Vorige39 van 60Volgende
Adverteer nou GRATIS in Landbou

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Landbou.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy F steyn sal kan kontak.
Geadverteer deur: F steyn
Alle advertensies deur F steyn.
'n soeknet lid sedert 2015-12-27.
Aliwal-Noord - Oos-Kaap

2859 besigtigings.
Geadverteer op 2015-12-27 02:05:41.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.