Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Sekurieteits beampte werk gesoek » Veiligheid en Sekuriteit » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

Sekurieteits beampte werk gesoek Sekurieteits beampte werk gesoek  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Sekurieteits beampte werk gesoek

Hi,my naam is Reinard Botma en ek is graag opsoek na enige werk in rustenburg omrede ek omlangs getrek het vanaf Orkney en bedank het by tradelander 28cc waar ek gewerk het vir 5 jaar sonder probleme direk vir my vorige werksgewer MNR.Johan Van Der Merwe by sy persoonlike huis , sy plaas en in sy CCTV beheerkamer.

*ek het nie persoonlike vervoer nie.

*sober gewoontes omrede ek nie drink of dwelms misbruik nie.

*bereid om 7 dae 'n week te werk.

*het nie matriek nie net Graad 10. 

*het basiese kennis oor alarm,kamera en elektriese heining instalasies.

*geen kriminele rekord nie.

*ek is 'n baie betroubare werker getrou aan my werksgewer.

Indien u meer inligting soek kontak my asseblief op 0721369935 of reinardbotma686@gmail.com dan sal ek enige vrae antwoord en my CV stuur

Baie dankie vir u tyd,lekker dag en wees veilig.

Vorige2 van 24Volgende
Adverteer nou GRATIS in Veiligheid en Sekuriteit

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Veiligheid en Sekuriteit.

Kontak Rb via e-pos.
Telefoon Nommer:0721369935
Selfoon Nommer:0721369935
Geadverteer deur: Rb
'n soeknet lid sedert 2021-08-21.
Alle advertensies deur Rb.

Rustenburg North - Rustenburg - Noordwes

553 besigtigings.
Geadverteer op 2021-08-21 11:58:14.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.