Soek Tuisblad » Soek  » Werk - Gesoek » Landbou
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Snr Pluimveeboerdery Bestuurder/Skaap- & beesboerdery/ Trekker Dieselwerktuigkundige » Landbou » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

Snr Pluimveeboerdery Bestuurder/Skaap- & beesboerdery/ Trekker Dieselwerktuigkundige Snr Pluimveeboerdery Bestuurder/Skaap- & beesboerdery/ Trekker Dieselwerktuigkundige  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Snr Pluimveeboerdery Bestuurder/Skaap- & beesboerdery/ Trekker Dieselwerktuigkundige

R35 000.00
Foto 1: Snr Pluimveeboerdery Bestuurder/Skaap- & beesboerdery/ Trekker Dieselwerktuigkundige

20+ jaar bestuurservaring in pluimveeboerdery asook bees- en skaapboerdery. Tegniese adviseur in pluimveeboerdery. Gekwalifiseerde dieselwerktuigkundige op John Deere  & New Holland trekkers asook Fiat & MF, en plaasimplimente.  Algemene instandhouding. Kode 14 lisensie.

Tans gestrand in Malawi na my vrou gerepatrieer is in Mei.

Soek dringend werk asb om terug te kom SA toe en herenig te word met my gesin.  Humansdorp, Jeffriesbaai, Port Elizabeth omgewing of Bethal Mpumalanga. 

Vorige3 van 60Volgende
Adverteer nou GRATIS in Landbou

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Landbou.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Apretorius11@gmail.com sal kan kontak.
Geadverteer deur: Apretorius11@gmail.com
Alle advertensies deur Apretorius11@gmail.com.
'n soeknet lid sedert 2020-07-05.
Humansdorp - Oos-Kaap

113 besigtigings.
Geadverteer op 2020-07-07 10:33:11.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.