Soek Tuisblad » Soek  » Troeteldiere » Honde
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

TE KOOP - Bull Terriers » Honde » Troeteldiere » Soek » soeknet.co.za

TE KOOP - Bull Terriers TE KOOP - Bull Terriers  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

TE KOOP - Bull Terriers

R2 500.00
Foto 1: TE KOOP - Bull Terriers
Foto 2: TE KOOP - Bull Terriers
Foto 3: TE KOOP - Bull Terriers
Foto 4: TE KOOP - Bull Terriers
Foto 1: TE KOOP - Bull Terriers
Foto 2: TE KOOP - Bull Terriers
Foto 3: TE KOOP - Bull Terriers
Foto 4: TE KOOP - Bull Terriers

Die mamma (brindle) se eerste werpsel was dankbare 10 babas. Gebore 5 Des 2015. Hul eet en drink alreeds op eie......voorsien dit net elke 3 tot 5 ure. Mamma se melk min. Indien u baie liefde en geduld het vir die spesiale spesie en verder met hand kan grootmaak, is hul beskikbaar. Opreg maar nie geregistreer. Daar is 4 tefies en 6 reune @ R2 500.

 Is naby Riversdal.

Kontak via whatsapp of skakel 071 561 9806 vir meer inligting of fotos.

Adverteer nou GRATIS in Honde

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Honde.

Telefoon Nommer:0287542009
Selfoon Nommer:0715619806
Geadverteer deur: Rosacronje.
'n soeknet lid sedert 2016-01-05.
Alle advertensies deur Rosacronje.
Stilbaai - Wes-Kaap

3246 besigtigings.
Geadverteer op 2016-01-05 17:44:53.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.