Soek Tuisblad » Soek  » Werk - Gesoek » Toerisme
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Veldgids / Wildsplaas » Toerisme » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

Veldgids / Wildsplaas Veldgids / Wildsplaas  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Veldgids / Wildsplaas

R5 000.00

Ek is 'n 19-jarige tweetalige jong dame wat 'n veldgids is met 'n NQF2 Level 1 kwalifikasie en het ook kursusse gedoen in Wildlife Production, Wildlife management en Game lodge Management.  Ek is CATHSETHA geregistreer en het ook 'n geldige First Aid sertifikaat en het 'n bestuurderslisensie.

Ek het as volunteer gewerk met roofvoëls en werk tans met gevaarlike wilde diere en doen toere met buitelanders op daaglikse basis. 

Ek is opsoek na 'n pos op 'n wildsplaas waar ek ondervinding kan opdoen in die wildsbedryf en is bereid om te werk in enige provinsie.

Ek is enkellopend, rook nie, drink nie, leer vinnig, is eerlik en is baie lief vir die natuur en diere.

 

1 van 22Volgende
Adverteer nou GRATIS in Toerisme

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Toerisme.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Tanjap sal kan kontak.
Geadverteer deur: Tanjap
Alle advertensies deur Tanjap.
'n soeknet lid sedert 2020-02-16.
Nelspruit - Mpumalanga

117 besigtigings.
Geadverteer op 2020-02-16 13:50:28.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf jou brak!