Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Versekerings Verteenwoordigers » Versekering » Werk - Aangebied » Soek » soeknet.co.za

Versekerings Verteenwoordigers Versekerings Verteenwoordigers  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Versekerings Verteenwoordigers

Bank Makelaars, Versekerings agente en Onafhanklike makelaars.

 

African Investments Consulting bied jou n geleentheid gerugsteen deur Ou Mutual om jou eie besigheid te bou met al die nodige ondersteuning.

 

Ons bied aan;

 

100% kommisie.

Leidrade sisteem.

X-Plan, Astude en verskeie beplannings en nakomings instumente.

Webtuiste, admin ondersteuning, e-mail en aanlyn aansoek vorms.

Masthead nakoming.

Produk en beplanning instumente opleiding.

Ou Mutual, Sanlam, PPS, Hollard, Santam en M&F.

 

Vereistes.

 

Graad 12

RE kwalifikasie

Eie vervoer

2 Jaar ondervinding

Eie rekenaar

 

Vir meer inligting kontak Antoon by 083 611 9290 of anthony@africaninvestments.co.za

Vorige2 van 9Volgende
Adverteer nou GRATIS in Versekering

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Versekering.

Kontak Anthony mcleod via e-pos.
Telefoon Nommer:0113918580
Selfoon Nommer:0836119290
Geadverteer deur: Anthony mcleod
'n soeknet lid sedert 2016-04-12.
Alle advertensies deur Anthony mcleod.

Van Riebeeckpark Ext 1 - Kemptonpark - Gauteng

1629 besigtigings.
Geadverteer op 2016-06-07 08:18:37.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.