Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Wildsplaas bestuurder pos gesoek » Plaassake en besigheids indeks » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

Wildsplaas bestuurder pos gesoek Wildsplaas bestuurder pos gesoek  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Wildsplaas bestuurder pos gesoek

Foto 1: Wildsplaas bestuurder pos gesoek

Ek is 37 jaar oud en is opsoek na 'n instandhouding of bestuurs pos op 'n wildsplaas. Ek het meer as 20 jaar ondervinding in gasvryheid en wildlewe. Ek het voorheen my eie lodge bedryf, maar moes ongelukkig sluit weens Covid-19 regulasies. Voor dit was ek algemene bestuurder vir 'n gewilde wildsplaas en lodge.

Ek was ook die Hoof van Sekuriteit vir een van die mees gewildste lodges in Limpopo. Ek het sekuriteits grade C,D & E asook vaardigheid lisensies in alle tipe vuurwapens vir beide persoonlike en professionele doeleindes. Ek het ook 'n Professionele Jagters lisensie in Limpopo.

Ek en my vrou is huidiglik gelee in Warmbad, Limpopo, maar sal verhuis indien nodig. Verkieslik 'n pos in Limpopo. Ek leer vinnig indien ek nie weet hoe om iets te doen nie.

Skakel my gerus op 0610674205. Ek stuur graag my CV. 

1 van 60Volgende
Adverteer nou GRATIS in Plaassake en besigheids indeks

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Plaassake en besigheids indeks.

Telefoon Nommer:0610674205
Selfoon Nommer:0610674205
Geadverteer deur: Clayton0303.
'n soeknet lid sedert 2021-03-20.
Alle advertensies deur Clayton0303.
Modimolle - Nylstroom - Limpopo

376 besigtigings.
Geadverteer op 2021-03-25 15:28:05.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.